I found this article in Beeld about snake identification from DNA samples at the bite. Very interesting research indeed.
http://www.netwerk24.com/nuus/2014-11-0 ... ng-jou-pik
Wanneer 'n slang iemand pik is dit nie maklik om te bepaal watter spesie dit was nie, maar tydens 'n kliniese studie het wetenskaplikes dit reggekry met DNS.
In dié eerste studie van sy soort het navorsers 'n DNS-monster met 'n wattestokkie geneem van die bytmerk en elke keer die spesie korrek geïdentifiseer.
Die navorsing is op die jaarvergadering van die Amerikaanse Vereniging van Tropiese Geneeskunde en Higiëne bekend gemaak.
Drie gesondheidsentrums in Nepal het aan die studie deelgeneem en daar is bevind indien die slang se DNS van die wond geïsoleer kan word, dit die spesie in 100% van die gevalle kon identifiseer. Dit kan in die toekoms die behandeling van pasiënte aansienlik verbeter.
Slangbyte is die grootste probleem in Afrika, Suidoos-Asië en Suid-Amerika. Daar is jaarliks amptelik 421 000 byte met 91 000 sterftes. Maar kenners waarsku dat dit aansienlik meer kan wees omdat sommige mense nooit by 'n dokter uitkom nie. Daar kan miljoene mense wees wat deur slange gebyt word en in Indië alleen het navorsing getoon die amptelike dodetal daar is 46 000, hoewel dit eintlik 20 keer hoër is.
Baie mense kry nie mediese hulp nie en word gestremd gelaat, omdat ledemate geamputeer moet word.
Tydens die DNS-studie was daar 194 gevalle van slangbyte en 87 was giftig. Maar net 21 mense het die slange saam met hulle na die hospitaal gebring.
Die navorsers, verbonde aan die Universiteitshospitaal in Genève, Switserland is besig om 'n vinnige diagnose-toets te ontwikkel, soortgelyk aan 'n swangerskaptoets.
Dit sal sekere gifsoorte of uitskakel of identifiseer, sodat dokters nie vir 'n bepaalde simptome hoef te wag voordat hulle met behandeling begin nie
The same information in an English publication
http://www.scienceworldreport.com/artic ... victim.htm
Scientists may have found a way to identify exactly what type of snake has bitten a victim. They've developed a DNA test that could save lives in countries where snakebites can be deadly.
When it comes to treating a victim of a snakebite, knowing exactly what kind of snake did the biting is crucial. You need to know what species of snake bit the patient in order to properly treat them.
In order to develop a new method to identify what snake bit a victim, the researchers collected 194 DNA samples from bite sites on snakebite victims in Nepal. In 21 cases, the patients brought the dead snake that had bitten them to the treatment center, so that the researchers could verify the source of the bite, according to LiveScience.
The researchers then used these DNA samples in order to help identify snake DNA from fang marks on victims. In fact, the researchers discovered that the species of snake could be pinpointed every time, according to HealthDay.
"Most people are unaware that snakebite is a very real and serious threat both to the health and economic vitality of rural communities throughout much of the developing world," said Alan J. Magill, president of the American Society of Tropical Medicine and Hygiene, who was not involved in the study, in a statement. "This innovative research may be enabling for the development of a point-of-care test to positively identify biting snakes."
The findings were presented at the American Society of Tropical Medicine and Hygiene's annual meeting in New Orleans.