Henco dit was regtig vir ons n groot verrassing toe ons die eiertjies sien x Ons is maar baie onkundig en leer vinnig x ons is baie gelukkig dat hulle sterk en gesond is x en hulle eet gelukkig self x dis nie nodig om te force feed nie x
Met die mamma gaan dit voor die wind x sy het nou al n paar keer vervel en baie mooi herstel van haar einas x sy eet ook gereeld x sy het nou al 8 lovebird en kwartel eiers ge eet in die sewe maande wat sy by ons is x